
Liznica House of Hope sien om na babas wat geen ander heenkome of tuiste het nie. Die tehuis voorsien en ondersteun minder bevoorregte babas met verskeie benodighede.
Baba benodighede is onsettend duur en elke bydrae word opreg waardeer. Maak ‘n verskil in die Nelspruit gemeenskap deur by die nie-winsgewende organisasie betrokke te raak.
Indien jy enige skenkings wil maak, of meer inligting wil weet kan jy Liza kontak.
SEL: 078 967 9450
EPOS: liza.labu@gmail.com
Volg ook Liznica House of Hope se Facebook blad hier vir gereelde versoeke vir spesifieke benodighede.
FACEBOOK: https://www.facebook.com/Liznica-House-of-Hope-108355894902765/?ref=page_internal
Kontant bydrae kan ook gemaak word en navrae oor bankbesonderhede kan by Liza gemaak word.
