





💜💜💜Unieke, soos geen ander kunswerke gedoen deur hierdie 13(more 14😁) jarige jong man . Claydens Designs is ‘n trotse Autistiese seun wat nie kan lees of skryf, & leef homself uit in sy kuns.💙Hy ontwerp meeste van sy kuns op sy iPad & dan druk ons dit op Angelo cotton Canvas of plakate…’lifespan’ 60-200 jaar gewaarborg dat die kleur nie sal verdof 🤩
Verskillende grootes beskikbaar, vanaf A4-A0.
Pryse wissel tussen R100 tot R1800 vir die grootste Canvas.
Bestellings kan geplaas word deur te
WhatsApp 0844679997, of op sy webwerf http://www.claydensdesigns.co.za
Ons koerier regoor Suid-Afrika
